Die Oranje Aanbod

webwerf ontwerp vir boere

  Die Oranje Aanbod is vir boere wat juis soek vir ‘n bekostigbaar webwerf om hul aanlyn teenwoordigheid te verskerp. Hierdie webwerf is ‘n voorbeeld van wat ons vir u gaan skep. Die Oranje Aanbod sluit in: Worteladres (co.za “domain”), E-pos, Webwerf, Bediening (twaalf maande toegewyde “hosting”) en ‘n WhatsApp knoppie (Soos gesien op hierdie webwerf)…vir slegs R949. Beantwoord die eenvoudgie vraelys om voordeel te trek uit hierdie puik aanbod. Ons stuur dan n faktuur van R949 en binne twee dae is u die trotse eienaar van n splinternuwe webwerf. Onder is die stappe van ons proses:

Vraelys

Ons benodig inligting oor u onderneming.

Faktuur

Uitreik van R949 faktuur.

E-pos

Ons bestel u worteladres en e-pos.

Ontwerp

Dan ontwerp ons u webwerf.

Wysig

Sluit een uur van redigeering in.

Biografie

Riaan Wessels

Riaan Wessels

Ons Geskiedenis

Gee ‘n bietjie konteks oor u plaas en plaas bedrywighede.

Ons Kliente

Gesels so n bietjie oor u kliente, wie wat by u koop ens.

Ons Gebied

Die landelike gedied waar u besigheid doen.

Ons Teiken Mark

Fabriek eienaars, huis eienaars, ander boere, besigheids mense,ens.

Produkte & Dienste

Hier is die produkte afdeling. ‘n Lys saam met ‘n kort verduideliking stel u webwerf besoekers in staat om ‘n ingeligte besluit te neem. Webwerf besoekers kan ook direk kontak maak deur middel van u WhatsApp knoppie, soos gesien op hierdie webwerf. Uitstekend!

Vleis

Die Oranje Aanbod Webwerf Ontwerp vir Boere

Konfyt

Die Oranje Aanbod Webwerf Ontwerp vir Boere

Groente

Die Oranje Aanbod Webwerf Ontwerp vir Boere

Leerprodukte

Die Oranje Aanbod Webwerf Ontwerp vir Boere

Verblyf

Die Oranje Aanbod Webwerf Ontwerp vir Boere

Eiers

Kontak Besonderhede

Tel Nom

}

Kantoor Ure

M-F 8 to 5

Straat Adres

Klerksdorp Landelike Gedied

×

Druk op die LEMOEN om 'n WhatsApp gesprek te begin...

× WhatsApp Riaan